Notice of Annual General Meeting (AGM)
The PICID NPC will be hosting an AGM. All stakeholders are invited to a review of the past financial year’s activities and planning for 2025/26.
Date: 13 November 2025
Time: 18h00
Venue: San Marina Recreation Club, 8 Cormorant Avenue, Marina da Gama, 7945
Resolutions presented at the meeting can only be voted on by bona fide members of the PICID. This membership is available free of charge to all owners of property within the PICID footprint who are liable for the additional rate (additional rate payers), but they must be registered before 6 November 2025.
To register as a member or access further information and documentation go to
parkislandcid.co.za
Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering
Die PICID NPC gaan ’n algemene jaarvergadering hou. Alle belanghebbendes word genooi na ’n oorsig van die afgelope boekjaar se aktiwiteite en die beplanning vir 2025/2026.
Datum: 13 November 2025
Tyd: 18h00
Plek: San Marina Recreation Club, 8 Cormorant Laan, Marina da Gama, 7945
Net bona fide-lede van die PICID kan oor die resolusies voorgelê by die ledevergadering stem. Hierdie lidmaatskap is gratis beskikbaar aan alle eienaars van eiendom in die PICID se gebied wat vir die bykomende heffing aanspreeklik is (betalers van bykomende heffings), maar hulle moet voor 6 November 2025 geregistreer wees.
Om as lid te registreer of nog inligting en dokumentasie te kry, gaan na
parkislandcid.co.za